Ontsper Druk-vir-praat met ’n kopstuk
Jy kan druk-vir-praatkontroles ontsper vir gebruik met ’n versoenbare Bluetooth® kopstuk. Dit laat jou jou stem uitsaai met behulp van die stemskakelfunksie op jou kopstuk.
- Kies .
- Volg die skerminstruksies om jou kopstuk met die toestel saam te bind, indien nodig.
- Kies Druk vir praat deur kopstuk.
-
Kies
.
Oueronderwerp: Radio