My toestel verbind nie aan my foon nie

  • Kies Instellings > Telefoon en verifieer dat jou foon met die navigator gepaar is.
  • Ontsper Bluetooth® se koordlose tegnologie op jou foon, en bring jou foon binne 10 m (33 voet) van die toestel.
  • Bevestig jou foon is versoenbaar.

    Besoek www.garmin.com/bluetooth vir meer inligting.

  • Voltooi weer die paarproses.

    Om die paarproses te herhaal, moet jy jou foon en die toestel (Ontkoppel ’n Bluetooth toestel) ontpaar, en die paringsproses voltooi (Paring met jou slimfoon).

GUID-7E13E879-D2C7-4B0C-9E63-CD693B2E7042 v4
Oktober 2024