Begin ’n roete

  1. Kies Waarheen? en soek na ’n ligging.
  2. Kies ’n ligging.
  3. Kies ’n opsie:
    • Om met die aanbevole roete te begin navigeer, kies Gaan!.

Die toestel bereken ’n roete na die ligging en lei jou deur stemaanporboodskappe en inligting op die kaart te gebruik (Jou roete op die kaart). ’n Voorskou van die hoofpaaie op jou roete verskyn vir etlike sekondes op die rand van die kaart.

As jy by addisionele bestemmings moet stop, kan jy die liggings by jou roete voeg (Voeg ’n ligging by jou roete).

GUID-7E13E879-D2C7-4B0C-9E63-CD693B2E7042 v4
Oktober 2024