Ritopsomming
Die toestel vertoon ’n opsomming van jou ritstatistiek wanneer jy by jou bestemming aankom. Jy kan Berg kies om die rit as ’n spoor te stoor.
LET WEL:
Jy kan die ritopsomming in die instellingskieslys versper (Bestuurderbystandinstellings).
Oueronderwerp: Aankoms by Jou Bestemming