Kyk na die weervoorspelling

KENNISGEWING

Garmin® is nie verantwoordelik vir die akkuraatheid of tydigheid van die weerdata nie.

Voordat jy hierdie kenmerk kan gebruik, moet jou toestel weerdata ontvang. Jy kan jou toestel aan die Tread® toepassing koppel om weerdata te ontvang (Paring met jou slimfoon).

LET WEL: Weervoorspellings is nie in alle gebiede beskikbaar nie.
  1. Kies Toepassings > Weer.

    Die toestel vertoon die huidige weersomstandighede en ’n voorspelling vir die volgende paar dae.

  2. Kies ’n dag.

    Die gedetailleerde voorspelling vir daardie dag verskyn.

GUID-7E13E879-D2C7-4B0C-9E63-CD693B2E7042 v4
Oktober 2024