Stuur van 'n inReach Boodskap

Voor jy ’n inReach® boodskap met behulp van jou zūmo® toestel kan stuur, moet jy dit met ’n versoenbare inReach toestel paar (Koppeling van ’n inReach toestel).

Jy kan jou toestel gebruik om inReach boodskappe aan jou kontakte te stuur.

  1. Kies Toepassings > inReach > inReach-boodskap.
  2. Kies Nuwe boodskap.
  3. Kies Kies Kontakte om een of meer kontakte by te voeg.
  4. Voer 'n boodskap in.
  5. Kies Stuur.
GUID-7E13E879-D2C7-4B0C-9E63-CD693B2E7042 v4
Oktober 2024