Wysig en herorden liggings in ’n roete

  1. Kies Toepassings > Roetes.
  2. Kies ’n gebergde roete.
  3. Kies Lys.
  4. Kies ’n ligging.
  5. Kies ’n opsie:
    • Om die ligging te verander, kies Ritbeplanneropsies, en voer ’n nuwe ligging in.

    • Om die ligging op of af te beweeg, kies Herorden liggings, en sleep die ligging na ’n nuwe posisie op die roete.

    • Om ’n nuwe ligging ná die gekose ligging by te voeg, kies Voeg ’n vormingspunt by.

    • Om die ligging te verwyder, kies Skrap.

GUID-7E13E879-D2C7-4B0C-9E63-CD693B2E7042 v4
Oktober 2024