Paring van ’n koordlose kopstuk

LET WEL: Slegs een kopstuk kan navigasieporboodskappe en foonoproepe op ’n slag ontvang. Tot twee kopstukke kan vir multimedia-oudio gebruik word.
  1. Plaas jou kopstuk en jou navigasietoestel binne 10 m (33 vt.) van mekaar.
  2. Kies op jou navigasietoestel Instellings > Kopstuk > Voeg Kopstuk by.
  3. Ontsper Bluetooth® koordlose tegnologie op jou kopstuk en maak dit sigbaar vir ander Bluetooth toestelle.
  4. Volg die skerminstruksies op jou navigasietoestel om die paarproses te voltooi.

Jy kan kenmerke vir jou gepaarde koordlose kopstuk ontsper of versper nadat die paarproses voltooi is (Kopstukinstellings).

GUID-7E13E879-D2C7-4B0C-9E63-CD693B2E7042 v4
Oktober 2024