Slimkennisgewings
Terwyl jou toestel aan die Tread® toepassing verbind is, kan jy kennisgewings vanaf jou slimfoon op jou zūmo® toestel besigtig, bv. SMS’e, inkomende oproepe en kalenderafsprake.
LET WEL: Jy sal dalk ’n paar minute moet wag om kennisgewings op jou navigasietoestel te ontvang nadat dit aan die Tread toepassing verbind het.
vertoon gekleurd in Bluetooth® instellings wanneer slimkennisgewings verbind en aktief is.
Oueronderwerp: Regstreekse Dienste, Verkeer en Slimfoonkenmerke