Om ’n rit te boekmerk

Jy kan na ritte kyk en dit boekmerk met behulp van die Tread® toepassing op jou slimfoon. Geboekmerkte ritte sinchroniseer outomaties met jou zūmo® navigator terwyl dit aan die Tread toepassing gekoppel is.

  1. Kies uit die Tread toepassing op jou slimfoon Kieslys > Great Rides.
  2. Kies ’n opsie:
    • Om ’n lys gewilde ritte in jou streek te bekyk, kies Topritte.

    • Om ’n lys nabygeleë ritte te bekyk, kies Naby.

  3. Kies ’n rit.
  4. Kies Voeg Boekmerk by.
GUID-7E13E879-D2C7-4B0C-9E63-CD693B2E7042 v4
Oktober 2024