Hoe om die toestel met ‘n draadlose kamera te paar
Jy kan jou draadlose kamera met jou Garmin DriveSmart™-toestel paar.
Nadat jy vir die eerste keer die paarproses met ’n kamera voltooi, verbind dit outomaties aan die Garmin® navigasietoestel wanneer daar krag is.
Oueronderwerp: Koordlose kameras