’n Vaardigheid wat ek wil gebruik, is nie beskikbaar nie

Die Garmin DriveSmart™ toestel is versoenbaar met baie Alexa-vaardighede en -kenmerke. Sommige vaardighede en kenmerke is egter eksklusief aan sekere toestelle en nie beskikbaar vir die Garmin DriveSmart toestel nie. Vaardigheidversoenbaarheid word deur die vaardigheidontwikkelaar en Amazon bepaal.

As ’n vaardigheid nie beskikbaar is wat jy wil gebruik nie, kan jy die ontwikkelaar van die vaardighede kontak en voorstel dat steun vir die Garmin DriveSmart toestel bygevoeg word.

GUID-6E5DFD2E-EEE4-4EF3-89BC-AACD1B4936C7 v11
Augustus 2024