Gaan na ’n stad of kruising met behulp van jou stem
Jy kan frases soos die volgende sê om ’n stad of kruising te vind en daarheen te navigeer.
-
OK, Garmin, find Chandler, Arizona.
-
OK, Garmin, find Michigan Avenue and Erie Street.
Oueronderwerp: Begin ’n roete