Liggingsoekresultate
Die liggingsoekresultate verskyn in ’n lys met die naaste ligging bo-aan. Elke genommerde ligging verskyn ook op die kaart. Jy kan afwaarts rollees om meer resultate te sien.

|
|
Kies ’n ligging om na die opsiekieslys te kyk. |
|---|---|
|
|
Kies om gedetailleerde inligting oor die ligging te sien. |
|
|
Kies om parkeerareas naby die ligging te vind. |
|
|
Kies om alternatiewe roetes na die ligging te sien. |
|
|
Kies om met gebruik van die aanbevole roete na die ligging te begin navigeer. |
Oueronderwerp: Vind en Berg Liggings