Handelsmerkkennisgewings
Garmin® en die Garmin-logo is handelsmerke van Garmin Ltd. of sy filiaalmaatskappye, geregistreer in die VSA en ander lande. Hierdie handelsmerke mag nie sonder Garmin se uitdruklike toestemming gebruik word nie.
Garmin Drive™, Garmin DriveSmart™, Garmin Express™ en myTrends™ is handelsmerke van Garmin Ltd. of sy filiaalmaatskappye. Hierdie handelsmerke mag nie sonder Garmin se uitdruklike toestemming gebruik word nie.
Amazon, Alexa en alle verwante logo’s en bewegingsmerke is handelsmerke van Amazon.com, Inc. of sy filiale.Android™ is ’n handelsmerk van Google LLC. Apple®, iPhone® en Mac® is handelsmerke van Apple Inc, geregistreer in die VSA en ander lande. Die Bluetooth® woordmerk en logo's behoort aan Bluetooth SIG, Inc., en enige gebruik van dié woordmerk of logo deur Garmin is onder lisensie. Foursquare® is ’n handelsmerk van Foursquare Labs, Inc. in die VSA en in ander lande. HISTORY® en die H-logo is handelsmerke van A+E Television Networks, LLC en word in die Verenigde State en ander lande wêreldwyd beskerm. Alle regte voorbehou. Met toestemming gebruik. microSD® en die microSDHC-logo is handelsmerke van SD-3C, LLC. Tripadvisor® is ’n geregistreerde handelsmerk van Tripadvisor LLC. Windows® is ’n geregistreerde handelsmerk van Microsoft Corporation in die Verenigde State en ander lande.