Voeg musiekrekeninge by

Jy kan die Amazon Alexa-toepassing gebruik om jou Garmin DriveSmart™ aan jou musiekstroom-diensrekeninge te koppel, soos Amazon Music diens of Pandora® internetradio. Nie alle musiekstroomdienste is versoenbaar met die Garmin DriveSmart toestel nie.

Raadpleeg die Amazon Alexa-toepassing se dokumentasie op die Amazon-webwerf vir meer inligting oor hoe om musiekstroom-diensrekeninge by te voeg.

GUID-6E5DFD2E-EEE4-4EF3-89BC-AACD1B4936C7 v11
Augustus 2024