Gebruik van die Oudiovermenger
Jy kan die oudiovermenger gebruik om die relatiewe volumevlakke te stel vir verskillende oudiobronne, soos navigasie-aanporboodskappe, stemgeaktiveerde kenmerkreaksies of waarskuwings. Die vlak vir elke oudiotipe is ’n persentasie van die hoofvolume.
Oueronderwerp: Verstel die volume