Om HISTORY belangepunte te vind

LET WEL: Hierdie kenmerk is nie op alle produkmodelle of vir alle kaartstreke beskikbaar nie.
KENNISGEWING

Jy is verantwoordelik om enige toepaslike reëls, wette of regulasies te verstaan en na te kom wat met kampplekke en belangepunte te doen het.

Jou toestel sluit HISTORY® belangepunte in, wat jou toelaat om histories belangrike liggings en trekpleisters te vind en meer daaroor te leer, soos historiese geboue, monumente, museums en noemenswaardige liggings van historiese gebeure.

  1. Kies Waarheen? > History®.
  2. Kies ’n kategorie.
  3. Kies ’n ligging.
  4. Kies History-kanaal om ’n foto en ’n kort opsomming van die ligging se geskiedenis te sien.
GUID-6E5DFD2E-EEE4-4EF3-89BC-AACD1B4936C7 v11
Augustus 2024