Jou roete op die kaart

Namate jy reis, lei die toestel jou na jou bestemming deur stemaanporboodskappe en inligting op die kaart te gebruik. Instruksies vir jou volgende draai of afdraai, of ander handelings, verskyn oor die bokant van die kaart.


Aktiewe roete op ’n navigasiekaart met byskrifte

Byskrif nommer een

Afstand na die volgende handeling.

Byskrif nommer twee

Volgende handeling op die roete. Dui die volgende draai, afrit of ander handeling aan en die baan waarin jy moet reis, indien beskikbaar.

Byskrif nommer drie

Naam van die straat of afrit wat met die volgende handeling verbind word.

Byskrif nommer vier

Roete uitgelig op die kaart.

Byskrif nommer vyf

Volgende handeling op die roete. Pyle op die kaart dui die ligging van naderende handelinge aan.

Byskrif nommer ses

Naam van die pad waarop jy reis.

Byskrif nommer sewe

Kaartnutsmiddelkortpaaie.

LET WEL: Hierdie kenmerk is nie vir alle produkmodelle beskikbaar nie.

Byskrif nommer ag

Kaartnutsmiddels. Jy kan die nutsmiddels kies om meer inligting oor jou roete en omliggende omgewing te sien.

Byskrif nommer nege

Datavelde.

WENK: Jy kan aan hierdie velde raak om die inligting te verander wat hulle wys (Verander die Kaartdataveld).

Byskrif nommer tien

Voertuigspoed.

WENK: Jy kan aan hierdie veld raak om die rit se inligtingsbladsy oop te maak (Besigtig die ritinligtingblad).
GUID-6E5DFD2E-EEE4-4EF3-89BC-AACD1B4936C7 v11
Augustus 2024