Aankoms by jou bestemming

Wanneer jy jou bestemming nader, verskaf die toestel inligting om jou te help om jou roete te voltooi.

  • Bestemming dui jou bestemming se ligging op die kaart aan, en ’n stemporboodskap kondig aan dat jy jou bestemming nader.

  • Wanneer jy sekere bestemmings nader, stel die toestel outomaties parkeerareas voor. Jy kan Meer kies om ’n volledige lys voorgestelde parkeerareas te sien (Parkering Naby Jou Bestemming).

  • Wanneer jy by jou bestemming stilhou, beëindig die toestel die roete outomaties. Indien die toestel jou aankoms nie outomaties bespeur nie, kan jy Kontekskieslys > Stop kies om jou roete te beëindig.

GUID-6E5DFD2E-EEE4-4EF3-89BC-AACD1B4936C7 v11
Augustus 2024