Verbind aan die stereo met behulp van ’n oudiohulpkabel
Indien jou Garmin DriveSmart™ toestel nie met behulp van ’n Bluetooth® verbinding aan die voertuig se stereo verbind is nie, kan jy die toestel se oudio met behulp van ’n stereo-oudiohulpkabel van 3,5 mm na die voertuig se stereo stuur.
LET WEL:
Hierdie kenmerk is nie vir alle produkmodelle beskikbaar nie.
Oueronderwerp: Verbind aan die voertuigstereo
