Besigtig Opkomende Liggings

  1. Kies vanaf die kaart Kaartnutsmiddels > Vorentoe.

    Terwyl jy reis, wys die kaartnutsmiddel die volgende ligging op jou pad of roete.

  2. Kies ’n opsie:
    • Indien die kaartnutsmiddel kategorieë wys, kies ’n kategorie om ’n lys nabygeleë liggings in daardie kategorie te sien.

    • Indien die kaartnutsmiddel opkomende liggings wys, kies ’n ligging om liggingbesonderhede te sien of om ’n roete na die ligging te begin.

GUID-6E5DFD2E-EEE4-4EF3-89BC-AACD1B4936C7 v11
Augustus 2024