Gebruik die Kaart om ’n Roete te Begin Jy kan ’n roete begin deur ’n ligging vanaf die kaart te kies. Kies Besigtig Kaart. Sleep en zoem die kaart om die area vir soektog te vertoon. Indien nodig, kies om die belangepunte wat vertoon word, volgens kategorie te filtreer. LET WEL: Hierdie kenmerk is nie op alle produkmodelle beskikbaar nie. Liggingmerkers (gekleurde kolletjies) verskyn op die kaart. Kies ’n opsie: Kies ’n liggingmerker. Kies ’n punt, soos ’n straat, kruising of adresligging. Kies Gaan!. Oueronderwerp: Begin ’n RoeteTuisVolg ’n roeteBegin ’n RoeteGebruik die Kaart om ’n Roete te Begin