photoLive-verkeerskameras

Voordat jy hierdie kenmerk kan gebruik, moet jou toestel aan die dēzl™ toepassing verbind wees (Regstreekse Dienste, Verkeer en Slimfoonkenmerke).

photoLive-verkeerskameras verskaf regstreekse afbeeldings van verkeersomstandighede op hoofpaaie en -kruisings.

Die photoLive-diens is nie in alle areas beskikbaar nie.

GUID-430519C4-E07D-41FA-A21D-E1F2E797924E v4
Maart 2025