My toestel verbind nie aan my foon nie

  • Kies Instellings > Koordlose netwerke.

    Die Bluetooth® opsie moet ontsper word.

  • Ontsper Bluetooth se koordlose tegnologie op jou foon en bring jou foon binne 10 m (33 voet) van die toestel.
  • Bevestig jou foon is versoenbaar.

    Besoek www.garmin.com/bluetooth vir meer inligting.

  • Voltooi weer die paarproses.

    Om die paarproses te herhaal, moet jy jou foon en toestel ontpaar (Skrap ’n gepaarde foon) en die paarproses voltoooi (Regstreekse Dienste, Verkeer en Slimfoonkenmerke).

GUID-430519C4-E07D-41FA-A21D-E1F2E797924E v4
Maart 2025