Handelsmerkkennisgewings

Garmin® en die Garmin-logo is handelsmerke van Garmin Ltd. of sy filiaalmaatskappye, geregistreer in die VSA en ander lande. Hierdie handelsmerke mag nie sonder Garmin se uitdruklike toestemming gebruik word nie.

dēzl™, Garmin eLog™, Garmin Express™ en myTrends™ is handelsmerke van Garmin Ltd. of sy filiaalmaatskappye. Hierdie handelsmerke mag nie sonder Garmin se uitdruklike toestemming gebruik word nie.

Android™ is ’n handelsmerk van Google LLC. Apple®, iPhone® en Mac® is handelsmerke van Apple Inc, geregistreer in die VSA en ander lande. Die BLUETOOTH® woordmerk en logo’s word deur Bluetooth SIG, Inc. besit en enige gebruik van sodanige merke deur Garmin is onder lisensie.Foursquare® is ’n handelsmerk van Foursquare Labs, Inc. in die VSA en in ander lande. Love's Travel Stops® is ’n geregistreerde handelsmerk van Love's Travel Stops & Country Stores, Inc. microSD® en die microSDHC-logo is handelsmerke van SD-3C, LLC. Pilot Flying J™ is ’n handelsmerk van Pilot Travel Centers LLC en sy geaffilieerde maatskappye. PrePass® is ’n handelsmerk van die PrePass Safety Alliance. Tripadvisor® is ’n geregistreerde handelsmerk van TripAdvisor LLC. TruckDown® is die handelsmerk van TruckDown Info International, Inc.Wi‑Fi® is ’n geregistreerde merk van Wi-Fi Alliance Corporation.Windows® is ’n geregistreerde handelsmerk van Microsoft Corporation in die Verenigde State en ander lande.

GUID-430519C4-E07D-41FA-A21D-E1F2E797924E v4
Maart 2025