Wissel die Voertuigprofiel

Elke keer wat jy jou toestel aanskakel, por dit jou aan om ’n voertuigprofiel te kies. Jy kan enige tyd per hand na ’n ander voertuigprofiel wissel.

  1. Kies vanaf die statusbalk die voertuigprofielikoon, soos Vragmotorvervoermodus of Motorvervoermodus.
  2. Kies ’n voertuigprofiel.

    Die voertuigprofielinligting verskyn, insluitende afmetings en gewig.

  3. Kies Kies.
GUID-430519C4-E07D-41FA-A21D-E1F2E797924E v4
Maart 2025