Besigtig die Weervoorspelling
Voordat jy hierdie kenmerk kan gebruik, moet jou toestel weerdata ontvang. Jy kan jou toestel aan die dēzl™ toepassing verbind om weerdata te ontvang (Regstreekse Dienste, Verkeer en Slimfoonkenmerke).
Oueronderwerp: Gebruik van die Toepassings