Verander Roete-opsies vir ’n Rit

Jy kan die manier waarop die toestel die roete bereken, pasmaak wanneer jy jou rit begin.

  1. Kies Toepassings > Ritbeplanner > Berg Ritte.
  2. Kies ’n gebergde rit.
  3. Kies die voertuigprofiel-ikoon en kies die voertuig wat jy beplan om te gebruik terwyl jy die rit navigeer (opsioneel).
  4. Kies Opsies.
  5. Kies ’n opsie:
GUID-430519C4-E07D-41FA-A21D-E1F2E797924E v4
Maart 2025