Berekeningsmodusinstellings

Kies Instellings > Navigasie > Berekeningsmodus.

Die roeteberekening is gebaseer op padspoed en voertuigversnellingsdata vir ’n gegewe roete.

Vinniger Tyd

Bereken roetes wat vinniger is om te bestuur, maar langer in afstand kan wees.

Veldlangs

Bereken ’n direkte lyn vanaf jou ligging na jou bestemming.

GUID-430519C4-E07D-41FA-A21D-E1F2E797924E v4
Maart 2025