Wys of verberg kennisgewingkategorieë (iPhone)

Jy kan die kennisgewings wat op jou toestel vertoon word, filtreer deur kategorieë te vertoon of te verberg.

  1. Kies Instellings > Koordlose netwerke.
  2. Kies Slimfoondienste.
    WENK: Slimkennisgewingsimbool en Garmin Drive-toepassingstatus verskyn in kleur wanneer die dienste aktief is.
  3. Kies Slimkennisgewings.
  4. Kies die merkblokkie langs elke kennisgewing wat vertoon moet word.
GUID-430519C4-E07D-41FA-A21D-E1F2E797924E v4
Maart 2025