Slimkennisgewings

Terwyl jou toestel aan die dēzl™ toepassing verbind is, kan jy kennisgewings vanaf jou slimfoon op jou dēzl toestel besigtig, bv. SMS’e, inkomende oproepe en kalenderafsprake.

LET WEL: Jy sal dalk ’n paar minute moet wag om kennisgewings op jou navigasietoestel te ontvang nadat dit aan die dēzl toepassing verbind het. Slimkennisgewingsimbool vertoon gekleurd in Bluetooth® instellings wanneer slimkennisgewings verbind en aktief is (Bluetooth Kenmerkstatusikone).
GUID-430519C4-E07D-41FA-A21D-E1F2E797924E v4
Maart 2025