Gebruik die Kaart om ’n Roete te Begin

Jy kan ’n roete begin deur ’n ligging vanaf die kaart te kies.

  1. Kies Besigtig Kaart.
  2. Sleep en zoem die kaart om die area vir soek te vertoon.
  3. Indien nodig, kies Soek om die belangepunte wat vertoon word, volgens kategorie te filtreer.

    Liggingmerkers (Liggingmerker of 'n blou kol) verskyn op die kaart.

  4. Kies ’n opsie:
    • Kies ’n liggingmerker.

    • Kies ’n punt, soos ’n straat, kruising of adresligging.

  5. Kies Gaan!.
GUID-430519C4-E07D-41FA-A21D-E1F2E797924E v4
Maart 2025