Oopmaak van ’n toepassing

Die tuisskerm bevat kortpaaie vir toepassings wat gereeld gebruik word. Die toepassinglaai bevat kortpaaie na al die toepassings wat op jou toestel geïnstalleer is.

Kies ’n opsie:
  • Kies ’n toepassingkortpad vanaf die tuisskerm.

  • Kies Toepassingsikoon en kies ’n toepassing.

GUID-3A374A49-6708-477D-9095-78BB6BD9AA70 v2
Augustus 2024