Verstel die volume

  1. Kies Demp.
  2. Kies ’n opsie:
    • Gebruik die glybalk om die volume te verstel.

    • Kies Demp om die toestel te demp.

    • Kies ’n merkblokkie om bykomende klankopsies te ontsper of versper.

GUID-3A374A49-6708-477D-9095-78BB6BD9AA70 v2
Augustus 2024