Vind van ’n Adres

LET WEL: Die volgorde van die stappe kan verskil na gelang van die kaartdata wat op jou toestel gelaai is.
  1. Kies Waarheen?.
  2. Indien nodig, kies die huidige soekarea om naby ’n ander stad of area te soek.
  3. Kies Adres.
  4. Volg die instruksies op die skerm om adresinligting in te voer.
  5. Kies die adres.
GUID-3A374A49-6708-477D-9095-78BB6BD9AA70 v2
Augustus 2024