Kamera-instellings

Die kamera-instellings stel jou in staat om gepaarde Garmin®-kameras en kamera-instellings te bestuur. Instellings in hierdie kieslys verskyn slegs wanneer ’n kamera aan jou dēzl™-toestel gekoppel is. Raadpleeg die handleiding vir jou versoenbare kamera vir meer inligting oor hoe om ’n koordlose kamera met jou dēzl-toestel te paar.

GUID-3A374A49-6708-477D-9095-78BB6BD9AA70 v2
Augustus 2024