Stroom vanaf ’n FUSION PartyBus toestel op die netwerk
Voordat jy vanaf ’n toestel op die netwerk kan stroom, moet jy jou FUSION PartyBus™ toestel opstel en volgens die instruksies vir installasie konfigureer.
LET WEL: Jy kan nie die Apple® AirPlay® bron na ander stereo’s op die netwerk stroom met gebruik van die FUSION PartyBus kenmerk nie.
Die stereo begin om dieselfde bron as die gekoppelde FUSION PartyBus toestel te stroom, en ’n groen rand verskyn rondom die toestelskerm. Alle mediaterugspeelfunksies beïnvloed beide toestelle.
Oueronderwerp: FUSION PartyBus netwerkvorming