Verander die radiostasie

  1. Kies ’n toepaslike bron, soos FM.
  2. Kies Instelmodus herhaaldelik om deur die instelmodusse te beweeg en kies ’n opsie:
    • Kies Outo om te skandeer en op die volgende beskikbare stasie te stop.

    • Kies Per hand om ’n stasie handmatig te kies.

    • Kies Voorafingestel om ’n voorafgestelde stasie te kies wat geberg is.

  3. Kies Vorige of Volgende om na die stasie in te stel.

    Wanneer jy in Per hand instelmodus is, kan jy Vorige of Volgende inhou om vinnig deur die stasies te vorder.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-31BF71FA-C94A-4E45-AB5F-B85B7AEF6A73 v4