Hoe om die FUSION PartyBus toestel as ’n koordlose toegangspunt te koppel Kies > > > > Netwerk > WI-FI-KLIËNT > SSID. ’n Lys koordlose toegangspunte binne bereik verskyn. Kies die FUSION PartyBus™ koordlose toegangspunt. Kies ’n opsie: Om die wagwoord in te voer, kies Wagwoord, voer die wagwoord in en kies . Indien jy met gebruik van WPS aan die koordlose toegangspunt verbind, moet jy verifieer dat WPS op die toegangspunt ontsper is en WPS kies. LET WEL: Dit kan tot twee minute neem om suksesvol aan die toegangspunt te verbind nadat jy WPS kies. Kies Berg. Oueronderwerp: NetwerkkonfigurasieTuisMusiekterugspeel- en stereokenmerkeOudio-instellingsNetwerkkonfigurasieHoe om die FUSION PartyBus toestel as ’n koordlose toegangspunt te koppel