Skakel sones aan mekaar

Jy kan sone 1 en 2 aan mekaar skakel om die volumevlakke gesinchroniseer te hou. Verstelling van enigeen van die geskakelde sones se volume, sal beide sones beïnvloed.

Kies Toepassings > NutsmiddelsMusiek > Instellings > Sone > Sone 2 > Skakel met sone 1.

Wanneer sone 1 en 2 geskakel is, verskyn Skakel op sone 1 en 2 op die volumeskerm.

LET WEL: Nadat sone 1 en 2 geskakel is, kan jy nie die volume van elke sone afsonderlik verstel nie.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-31BF71FA-C94A-4E45-AB5F-B85B7AEF6A73 v4