Beheer en monitering van aanboordstelsels
Jou Vieo™ RV 750-toestel kan bane monitor en beheer met gebruik van ’n EmpirBus™ digitale omskakelstelsel of ’n ander versoenbare digitale omskakelstelsel.
Jy kan byvoorbeeld die binneligte in jou motorwoonwa beheer.