Verstel die oudio-instellings vir ’n sone

  1. Kies Toepassings > NutsmiddelsMusiek > Instellings > Sone.
  2. Kies ’n sone:
  3. Kies Meer.
  4. Kies een of meer opsies:
    LET WEL: Nie alle opsies is vir alle sones beskikbaar nie.
    • Om die maksimum volumelewering van hierdie sone te beperk, kies Volumelimiet en verstel die vlak.

    • Om die laebasluidsprekervlak van hierdie sone te stel, kies Sub-vlak en verstel die vlak.

    • Om die regter- en linkerluidsprekerbalans van hierdie sone te verstel, kies Balans en verstel die balans.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-31BF71FA-C94A-4E45-AB5F-B85B7AEF6A73 v4