Vertoon of Versteek Kennisgewingkategorieë vir Jou Apple Toestel

Indien jy aan ’n Apple® toestel verbind is, kan jy die kennisgewings filtreer wat op jou Vieo™ RV 750-toestel vertoon word, deur kategorieë te wys of te versteek.

  1. Kies Toepassings > Navigasie > Slimkennisgewings > Instellings.
  2. Kies die merkblokkie langs elke kennisgewing wat vertoon moet word.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-31BF71FA-C94A-4E45-AB5F-B85B7AEF6A73 v4