Wys of verberg toepassingkennisgewings (Android)

Jy kan die Garmin Drive™ toepassing gebruik self te kies watter soorte slimfoonkennisgewings op jou Vieo™ RV 750 toestel verskyn.

  1. Maak die Garmin Drive toepassing op jou foon oop.
  2. Kies Instellings > Smart Notifications.

    ’n Lys met jou slimfoontoepassings verskyn.

  3. Kies die wissel-skakelaar langs ’n toepassing om kennisgewings vir die toepassing te ontsper of versper.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-31BF71FA-C94A-4E45-AB5F-B85B7AEF6A73 v4