Byvoeg van rekeninge

Jy kan rekeninge by jou toestel voeg om e-pos, afsprake en ander data te sinchroniseer.

  1. Kies Toepassings > NutsmiddelsInstellings > Rekeninge > Add Account.
  2. Kies ’n rekeningtipe.
  3. Volg die instruksies op die skerm.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-31BF71FA-C94A-4E45-AB5F-B85B7AEF6A73 v4