Stel die FUSION PartyBus toestel as die DHCP-bediener

Indien jy twee FUSION PartyBus™ toestelle direk aan mekaar verbind het, of meer as twee verbind het met gebruik van ’n netwerkskakelaar of koordlose toegangspunt en nie ’n roeteerder geïnstalleer het nie, moet jy slegs een FUSION PartyBus stereo konfigureer om die DHCP-bediener te wees.

  1. Kies Toepassings > NutsmiddelsMusiek > Instellings > Netwerk > Gevorderd > Ethernet-IP > Statiese IP > Berg.
  2. Kies Toepassings > NutsmiddelsMusiek > Instellings > Netwerk > Gevorderd > DHCP-bediener > DHCP is ontsper > Berg.

    Jy kan die IP-adresreeks van die DHCP-bediener konfigureer (DHCP-instellings).

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-31BF71FA-C94A-4E45-AB5F-B85B7AEF6A73 v4