USB-toestelterugspeel

Jy kan verskeie USB-mediaspelers, USB-flitsaandrywers en slimfone met die stereo verbind. Hoe jy toegang tot die USB-bron verkry, hang af van die soort gekoppelde mediaspeler of slimfoon.

Mediaspeler

Bronkeuses

Android™ toestel

MTP

USB-flitsaandrywer

USB

MP3-mediaspeler (as ’n massabergingstoestel)

USB

LET WEL: As jou MP3-mediaspeler nie massaberging ondersteun wanneer dit deur USB gekoppel is nie, moet jy dit as ’n aanvullende toestel met die stereo verbind (Koppel ’n aanvullende toestel).
LET WEL: Die beskikbaarheid van liedjie-inligting soos liedjietitel, kunstenaarnaam en snitlengte hang af van die van die mediaspeler en musiektoepassing se vermoë.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-31BF71FA-C94A-4E45-AB5F-B85B7AEF6A73 v4