Ontvang verkeersdata met gebruik van jou slimfoon

Jou toestel kan intekeningvrye verkeersdata ontvang terwyl dit verbind is aan ’n slimfoon wat die Garmin Drive™ toepassing loop.

  1. Verbind jou toestel aan die Garmin Drive toepassing (Paring met jou slimfoon).
  2. Kies op jou Vieo™ RV 750 toestel Toepassings > NutsmiddelsInstellings > Navigasie > Verkeer en verifieer dat die Verkeer-merkblokkie gekies is.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-31BF71FA-C94A-4E45-AB5F-B85B7AEF6A73 v4