Stel die FUSION PartyBus toestel as ’n koordlose toegangspunt

Voordat jy bykomende FUSION PartyBus™ toestelle of slimfone koordloos aan ’n FUSION PartyBus toestel kan verbind, moet jy ten minste een toestel as ’n koordlose toegangspunt konfigureer. Dit is nie nodig indien jy ’n koordlose roeteerder of ander koordlose toegangspunt op die netwerk geïnstalleer het nie.

  1. Kies Toepassings > NutsmiddelsMusiek > Instellings > Netwerk > WI-FI-TOEGANGSPUNT.
  2. Kies SSID en verander die verstek-SSID, of naam, vir die koordlose toegangspunt (opsioneel).
  3. Kies AP-sekuriteit: %1 en verander die sekuriteittipe vir die toegangspunt (opsioneel).
    LET WEL: Daar word ten sterkste aanbeveel dat jy die verstek-WPA2 Persoonlik AP-sekuriteit: %1-instelling gebruik. Dit is die koordlose-sekuriteitprotokol wat die meeste gebruik word en die veiligste is.
  4. Kies Wagwoord en verander die verstekwagwoord vir die toegangspunt (opsioneel).
  5. Indien nodig, kies Land: %1 en kies jou streek.
  6. Kies Kanaal: %1 en kies ’n kanaalreeks vir die toegangspunt (opsioneel).
  7. Kies Berg.

    Jy kan die koordlose toegangspunt se konfigurasie enige tyd verstel (Instellings vir koordlose toegangpunt).

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-31BF71FA-C94A-4E45-AB5F-B85B7AEF6A73 v4